Entries by

Nampo 2018

Nampo Nampo Oesdag was soos altyd weer ‘n hoogtepunt op die landboubedryf se kalender vir die eerste deel van 2018. Daar was weer duisende besoekers deur die loop van die week deur die veekompleks met baie besoekers wat tegniese vrae beantwoord wou he sowel as mede telers, kommersiele telers en belangstellendes wat vir hulle van […]

Winton Boerevereniging Boeredag

Winton Boerevereniging Boeredag Bonsmara SA was vroeg saam met die Kalahari Bonsmara Klub by die Winton Boerevereniging buite Dibeng se Landbou dag. Die dag het baie besoekers gelok en dit was ‘n uitstekende geleentheid om sam met die boere van die Kalahari die dag te kon geniet. Dankie aan Karen en Hennie Wessels van Rindro […]

Platinum Winners

Platinum Winners   Bonsmara breeders dominated the SA Studbook Elite Awards 2018. Congratulations to Justin Stirk from Goodwoods Bonsmaras part of the Frontier Bonsmaras group who won the Vleissentraal SA Studbook Elite Cattle Herd of the Year as well as the Farmer’s Weekly SA Studbook Mentor Breeder of the Year. Out of the 10 herds […]

Vryburg Show

Vryburg Show Bonsmara SA and the breeders from Vryburg were at the 2018 Vryburg Show. Lots of visitors came to the Bonsmara Clubhouse and learned more about “The Breed for all Reasons”. Thank you to all the breeders that manned the stall during the couple of days as well as those that had animals on […]

Nasionale Veiling en Die Rooi Ras geleentheid

Nasionale Veiling en Die Rooi Ras geleentheid Die jaarlikse Bonsmara funksies het begin alreeds op die Dinsdag met die ras se jaarlikse algemene jaarvergadering en kommunikasie oggend vir telers. Soos altyd was dit uitstekend bygewoon met meer as 100 stoete wie se telers teenwoordig was. Tydens die jaarvergadering is mnr. Hennie Coetzee as die nuwe […]

Wagpos 2018

Wagpos 2018 Bonsmara SA het ‘n opleidingskursus vir die Gr. 12 leerders, wat landbou as vak neem, van Hoërskool Wagpos in Brits aangebied. Louis Steyl van Bonsmara SA het die leerders eers ‘n teoretiese sessie gegee waar hulle meer geleer het oor die beesbedryf in geheel en wat belangrik is om volhoubaar met beeste te […]

Bieliemielie fees Reitz

Bieliemielie fees Reitz Bonsmara SA het diere en ‘n stalletjie, wat beman was deur telers, by die VKB Bielie Mielie Fees op Reitz gehad. Daar was baie besoekers wat die stalletjie besoek het gedurende die paar dae sowel as paar bekende akteurs en aktrises wat meer kom uitvind het oor wat aan die gang is […]

Lephalale Studygroup

Lephalale Studygroup Bonsmara SA attended the meeting of the Lephalale Cattle Study Group. The study group is supported by the Department of Agriculture and Rural Development in Limpopo. Louis Steyl from Bonsmara SA gave an overview to the members of the study group on how the Bonsmara system can be used to improve the quality […]

Trompsburg Emerging Farmers Day

Trompsburg Emerging Farmers Day Bonsmara SA attended the Land Care Information Day at Trompsburg. The day was held by the Department of Agriculture and Rural Development and organised by the extension officers from the district. About 75 local emerging farmers attended the day. Bernard Burger from Bonsmara SA gave an overview of the Bonsmara System […]