BKB African Livestock Expo
Arcadia Bonsmara het ‘n uitstalling by die BKB Africa Livestock Expo by Afridome in Parys gehad. Besoekers kon ‘n draai maak en bulle besigtig het wat op die AG Gene Veiling op 19 September sou wees, sowel as paar pragtige Bonsmara koeie wat uitgestal was. Daar was ook genoeg inligtingstukke beskikbaar oor die Bonsmara.