Frontier Bonsmaras Oos-Kaap

Boeredag 09 Julie 2015

Frontier Bonsmaraklub het ‘n voortreflike boeredag aangebied vir telers in die Oos-Kaap area op Mnr. Jono Bradfield se plaas in Bathurst. 134 mense het vir die dag geregistreer en sprekers het Dougie Stern, Dr. Martin Ferreira wat insigte gelewer het oor Rooiwater en Ian Walsh van Nieu-Seeland wat ’n lesing aangebied het oor Die Optimale Dier, ingelsuit. ‘n Praktiese voorlegging is ook uitgevoer deur Ian Walsh en Jono Bradfield op sy spogdiere, om bywoners meer kundig te maak en die geleentheid te bied om vrae te vra.

1 reply

Comments are closed.