Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

FERRERO BONSMARAS – Produksie – Harrismith

August 13 @ 8:00 am - 5:00 pm

Click HERE to download catalogue

Geagte medeteler

Ons nooi jou uit na ons jaarlikse Produksieveiling te Harrismith op 13de Aug 2019.

Besoek www.ferrerobonsmaras.blogspot.co.za vir bulbesprekings en fotos van alle bulle. Indien jou Poena teelprogram ‘n bul benodig, is daar na ons mening goeie poena bulle wat ons aanbied.

Katalogus is ook beskikbaar.

Groete

Kiewiet en Nelius

Details

Date:
August 13
Time:
8:00 am - 5:00 pm