Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

LEEUWHEUVEL & KRUGER BOERDERYE – PRODUKSIE – CHRISTIANA

April 25 @ 9:00 am

Click HERE to download catalogue

Click HERE to view video

BESTE BONSMARATELER

Dit is vir Kruger Bonsmara en Leeuwheuvel Bonsmaras ‘n trots om weer ons produksieveiling op 25 APRIL 2024, te Leeuwheuvel, Christiana, aan te bied.

Ons bied vanjaar 40 uitstaande SP bulle, waaronder verskeie topstoetbulle. Die bulle het uitstekende teelwaardes en is getoets vir dubbelbespiering.

Die vroulike dier aanbod bestaan uit 300 kommersiële diere in verskillende produksiestadia.

Kom koop dus met gemoedsrus op hierdie veiling.

Groete

Schalk & Frikkie

 

Details

Date:
April 25
Time:
9:00 am
Event Categories:
,

Details

Date:
April 25
Time:
9:00 am
Event Categories:
,