Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

KRUGER & LEEUWHEUVEL BOERDERYE – Produksie – BOSHOF

October 14 @ 8:00 am - 5:00 pm

Click HERE to download catalogue

Click HERE to download FEMALE catalogue

BESTE BONSMARA TELERS

Dit is vir Kruger en Leeuheuvel Bonsmaras weer ‘n trots om vanjaar ons Produksieveiling aan te bied

op 14 Oktober 2021 te Waterpaslaagte, Boshof.

Ons bied vanjaar 60 uitstekende SP Bulle aan, waaronder verskeie top stoet bulle.

Die bulle het uistekende teelwaardes en is getoete vir die dubbelbespier geen.

Die vroulike aanbod bestaan uit 50 SP vroulike en 350 kommersiele vroulike diere in verskeie produksie stadia.

Riaan Bode en Broer De Waal tree weer op as  gasverkopers.

Groete

Frikkie en Schalk.

Details

Date:
October 14
Time:
8:00 am - 5:00 pm
Event Category:

Details

Date:
October 14
Time:
8:00 am - 5:00 pm
Event Category: