Click HERE to download catalogue
Click HERE to download female catalogue
BESTE BONSMARATELER
Dit is vir Kruger Bonsmara en Leeuwheuvel Bonsmaras ‘n trots om weer ons produksieveiling op 10 Oktober 2024, te Waterpaslaagte, Boshof, aan te bied.
Ons bied vanjaar 60 uitstaande SP bulle, waaronder verskeie topstoetbulle. Die bulle het uitstekende teelwaardes en is getoets vir dubbelbespiering.
Die vroulike dier aanbod bestaan uit 30 SP en 250 kommersiële diere in verskillende produksiestadia.
GRATIS VERVOER vir bulle tot en met 250km radius.
Die gasverkopers is Riaan Bode en Kruger Glen Bonsmaras.
Kom koop dus met gemoedsrus op hierdie veiling.
Groete
Frikkie en Schalk.