Click HERE to download catalogue
Liewe Vriende en Medetelers
Ons glo dit was n geseënde feestyd saam familie
en vriende en dat jy reg is vir 2022.
Met n hart vol hoop en hande wat reg staan vir elke nuwe geleentheid!
Ons is besonders opgewonde vir ons eerste
Leehan Bonsmaras Februarie produksieveiling!
Ons Veiling vind plaas 11 Februarie 2022 om 11vm
by Kimberley Veemark en aanlyn by Swiftvee.
https://auctions.swiftvee.com/?#!/auctionDetails/4286
(*As jy nie nou koop nie gaan jy moet wag tot 19 Augustus 2022 vir ons 2e veiling)
Aanbod
25- SP Bulle
100 – Vroulike diere in verskillende stadiums van produksie
Vir meer inligting skakel gerus
Colleen en Johan Jacobs – 082 553 1108
Jannie Van der Westhuizen – 083 969 4236
Groete,lekker boer
LEEHAN BONSMARAS