Loading Events

« All Events

LEEHAN BONSMARAS – Produksie – KIMBERLEY

August 20 @ 8:00 am - 5:00 pm

Click HERE to download catalogue

Liewe Vriende en Medetelers

Ons is opgewonde dat dit amper weer tyd is vir Leehan Bonsmara’s se jaarlikse produksieveiling in Kimberley, Vrydag 20 Augustus 2021.

Hierdie is n  uitstekende geleentheid om Poena genetika te bekom

Die volgende word aangebied:

 45 SP-Bulle insluitend 25 Dikgat Poena bulle en 150 Vroulike diere in verskillende stadiums van produksie

Details

Date:
August 20
Time:
8:00 am - 5:00 pm
Event Category:

Details

Date:
August 20
Time:
8:00 am - 5:00 pm
Event Category: