Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

LEEUWHEUVEL & KRUGER BOERDERYE – Produksie – CHRISTIANA

March 25 @ 8:00 am - 5:00 pm

Click HERE to download catalogue

Click HERE to view VIDEO

Geagte Bonsmara Teler

Met trots bied Leeuwheuvel & Kruger Bonsmara ons Produksie veiling aan op 25 Maart te Leeuwheuvel Christiana.

Ons bied 30 SP bulle aan waarvan meeste geen dubbelbespiering dra nie.

Die vroulike aanbod is 300 kommersiële diere, waaronder meer 3 in 1, koeie met kalwers, dragtige koeie en verse en oop verse sal wees.

Gasverkopers:

Broer De Waal, Riaan Bode, Sakkie Groenewald, Pieter Van Niekerk, Garth Larrett.

Groete

Schalk en Frikkie

Details

Date:
March 25
Time:
8:00 am - 5:00 pm
Event Category:

Details

Date:
March 25
Time:
8:00 am - 5:00 pm
Event Category: