Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

MIELIEBOERE BONSMARA GROEP – Produksie – Viljoenskroon

February 27 @ 8:00 am - 5:00 pm

Click HERE to download catalogue

BE THE HERO!

Of jy bul of boer is – wees vanjaar die held in iemand se verhaal.

Kom kuier by Mielieboere Bonsmaras se 29ste veiling. 

DATUM: Donderdag, 27 Februarie 2020 @ 11:00, Hopefield, Viljoenskroon.

AANBOD: 35 bulle & 200 vroulike diere in alle produksiestadia.

Ons bulle kan & wil ‘n verskil maak – daar waar hulle geplant word.

Kom kyk self hoe lyk die span helde. Sien jou daar!

 

Die veiling word soos altyd LEWENDIG aangebied. Maatreëls word getref om aan Bek-en-klou wetgewing te voldoen.

Details

Date:
February 27
Time:
8:00 am - 5:00 pm
Event Category:

Details

Date:
February 27
Time:
8:00 am - 5:00 pm
Event Category:
© Bonsmara SA | Website Design by OOWEBOO Web Engineers