LEEUWHEUVEL & KRUGER BOERDERYE – PRODUKSIE – CHRISTIANA

Click HERE to download catalogue Click HERE to view video BESTE BONSMARATELER Dit is vir Kruger Bonsmara en Leeuwheuvel Bonsmaras 'n trots om weer ons produksieveiling op 25 APRIL 2024, te Leeuwheuvel, Christiana, aan te bied. Ons bied vanjaar 40 uitstaande SP bulle, waaronder verskeie topstoetbulle. Die bulle het uitstekende teelwaardes en is getoets vir […]