Bernard Burger van Bonsmara SA was by die boeredag aangebied deur die Nu-Alcade Bonsmara en Vlakte Bonsmara groepe in Warmbad. Die dag was baie goed ondersteun deur boere wat meer wou kom uitvind oor die Bonsmara ras.
https://bonsmara.co.za/wp-content/uploads/2018/06/11.-Vlakte-en-Nu-Alcade-3-495x400.jpg400495ooweboohttp://bonsmara.co.za/wp-content/uploads/2019/07/New-Logo-Bonsmara-white_-300x181.pngooweboo2018-06-28 07:53:032019-03-15 11:14:47Vlakte en Nu-Alcade Boeredag