Strategiese Beplanning
Die Bonsmara Raad het ook ‘n strategiese beplanning gehad onder leiding van Emmie Pieterse van Peritum Agri. Die doel tydens hierdie sessie was om seker te maak dat die werkinge van die genootskap in lyn is met ons doelwitte en om te verseker dat die missie en visie van die Bonsmara SA genootskap deurentyd onderhou word.