Bonsmara SA
PreviousNext
1234
  • Home
  • Bonsmara Society
    • Mission & Vision
    • The Role of Bonsmara
    • Bonsmara Council & Personnel
    • Breeders
    • Clubs
    • Membership
  • Bonsmara Breed
    • Standards & Rejection Codes
    • Bonsmara Manual
    • Bonsmara Comprehensive Guide
    • AI Bulls
  • Auctions & Events
    • Auctions & Events
    • Sale Catalogues
    • Statistics
  • News and Publications
    • News
    • Articles
    • Bonsmara – Die Rooi Ras
  • Gallery
  • Contact Us
  • Search
  • Menu Menu

AG Bonsmaras Oos-Vrystaat

January 13, 2016/0 Comments/in Society News /by ooweboo

KI-program Malawi Oktober 2015

‘n KI-program is tans aan die gang om 3000 Inheemse Zebu-koeie te insemineer met AG08-409. 19 KI-tegnikusse is opgelei deur drie Hollandse veeartse en die 19 mense is toegerus met al die nodige toerusting om KI te doen. 2015 is 15 AG Bonsmara bulle uitgevoer na Malawi om as opvolg bulle vir die KI program te dien. Arthur en Anél de Villiers het in Oktober die plaas bo in die Noorde van Malawi naby Bolero in die Rumpi distrik met die 15 bulle op besoek. Arthur het boere, wetenskaplikes en hoog geplaaste amptenare van hulle Landbou Departement op vyf geleenthede toegespreek waar heelwat belangstelling gewek is onder die gemeenskap. Almal sien met verwagting uit na die kalwers wat vanaf September 2016 gebore gaan word.  Die Bonsmara is n natuurlike keuse vir hierdie kruisteel-/opteelprogram vir verskeie redes, maar veral omdat dit ‘n onverwante genepoel is en aangepas is by Afrika omstandighede.

Share this entry
  • Share on Facebook
  • Share on Twitter
  • Share on WhatsApp
  • Share on Pinterest
  • Share on LinkedIn
  • Share on Tumblr
  • Share on Vk
  • Share on Reddit
  • Share by Mail
https://bonsmara.co.za/wp-content/uploads/2015/11/arcadia.jpg 180 272 ooweboo https://bonsmara.co.za/wp-content/uploads/2019/07/New-Logo-Bonsmara-white_-300x181.png ooweboo2016-01-13 14:27:462016-01-13 14:27:46AG Bonsmaras Oos-Vrystaat
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply Cancel reply

You must be logged in to post a comment.

EVENTS

BAUERNHOF BEESBOERDERY BK – Totale Uitverkoping – COLIGNY

April 22 @ 8:00 am - 5:00 pm

VOORSPOED BONSMARA GROEP – PRODUKSIE – SASOLBURG

April 22 @ 8:00 am - 5:00 pm

EVENWYD BONSMARAS – Produksie – MEMEL

June 17 @ 8:00 am - 5:00 pm

MORA-PLASE -Produksie – VRYBURG

October 5 @ 8:00 am - 5:00 pm

 

View Events
© Bonsmara SA | Website Design by OOWEBOO Web Engineers
Hassim Bonsmaras Mpumalanga
Scroll to top