Bonsmara SA
PreviousNext
1234
  • Home
  • Bonsmara Society
    • Mission & Vision
    • The Role of Bonsmara
    • Bonsmara Council & Personnel
    • Breeders
    • Clubs
    • Membership
  • Bonsmara Breed
    • Standards & Rejection Codes
    • Bonsmara Manual
    • Bonsmara Comprehensive Guide
    • AI Bulls
  • Auctions & Events
    • Auctions & Events
    • Sale Catalogues
    • Statistics
  • News and Publications
    • News
    • Articles
    • Bonsmara – Die Rooi Ras
  • Gallery
  • Contact Us
  • Search
  • Menu Menu

Hassim Bonsmaras Mpumalanga

January 13, 2016/0 Comments/in Society News /by ooweboo

Inligtingsdag 29 Oktober 2015
Tydens ’n Fase B & D Bonsmara Bul inspeksie op die plaas Hassim Bonsmara in Mpumalanga, het die plaaseienaar en gasheer, mnr. Cassim Hassim, onder meer ’n Bonsmara-inligtingssessie, geborg.
Meneer Hassim is ’n aanvallige Bonsmara-boer van die Bethal-distrik. Hy word bygestaan deur sy bedrewe plaasbestuurder, mnr. Johan Viljoen. Volgens mnr. Hassim – met die oog op die opkomende paartyd en die aanvraag na Bonsmara bulle, deur veral kommersiële boere – is daar besluit om so ’n inligtingsdag te reël veral in die lig daarvan dat die nodige kennis en ondervinding dikwels in dié opsig ontbreek. Daar kon inmiddels ook heelwat oor die keuringsproses geleer word, dít van senior inspekteurs, Nico Pieterse, van Syferfontein Bonsmaras en Pieter Lourens, van Bonga Bonsmaras. Beide inspekteurs het dié proses diepliggend behandel, terwyl hulle boere se vrae sorgsaam aangespreek het. Met heelwat variasie in die groep, het dit die keurders geleentheid gebied om goeie voorbeelde uit te lig. Gevolglik kon teenwoordiges eerstehands waarneem hoe streng die Bonsmara-keuringsproses toegepas word. Alles dui daarop dat teenwoordiges baie beïndruk was met die Bonsmara-keuringsproses, terwyl hulle insig ten opsigte van kwaliteit Bonsmarabulle grootliks verbreed het. Hierbenewens is boere ook deeglik ingelig oor praktiese koei- en kalf-evaluering.
Die inligtingsdag kan dus allerweë as ’n groot sukses beskou word met bywoning van 40 boere en belangstellendes. Die terugvoer op die dag was uitstekend.

Share this entry
  • Share on Facebook
  • Share on Twitter
  • Share on WhatsApp
  • Share on Pinterest
  • Share on LinkedIn
  • Share on Tumblr
  • Share on Vk
  • Share on Reddit
  • Share by Mail
https://bonsmara.co.za/wp-content/uploads/2015/11/hassim-bonsmara.png 1080 1920 ooweboo https://bonsmara.co.za/wp-content/uploads/2019/07/New-Logo-Bonsmara-white_-300x181.png ooweboo2016-01-13 14:28:252016-01-13 14:28:25Hassim Bonsmaras Mpumalanga
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply Cancel reply

You must be logged in to post a comment.

EVENTS

BAUERNHOF BEESBOERDERY BK – Totale Uitverkoping – COLIGNY

April 22 @ 8:00 am - 5:00 pm

VOORSPOED BONSMARA GROEP – PRODUKSIE – SASOLBURG

April 22 @ 8:00 am - 5:00 pm

EVENWYD BONSMARAS – Produksie – MEMEL

June 17 @ 8:00 am - 5:00 pm

MORA-PLASE -Produksie – VRYBURG

October 5 @ 8:00 am - 5:00 pm

 

View Events
© Bonsmara SA | Website Design by OOWEBOO Web Engineers
AG Bonsmaras Oos-Vrystaat Nick Serfontein (Sernick Group) – Frontier Farmers Day
Scroll to top