Bieliemielie fees Reitz
Bieliemielie fees Reitz
Bonsmara SA het diere en ‘n stalletjie, wat beman was deur telers, by die VKB Bielie Mielie Fees op Reitz gehad. Daar was baie besoekers wat die stalletjie besoek het gedurende die paar dae sowel as paar bekende akteurs en aktrises wat meer kom uitvind het oor wat aan die gang is in die landboubedryf. Dankie aan Neels en Rikus de Villiers van Fuz Bonsmaras wat die stal beman het en wat die diere vir die uitstalling voorsien het.
Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!