Marlow Opleiding 2019
Louis Steyl en Dirk Spaargaren van Karooveld Bonsmaras het die jaarlikse Marlow opleiding aangebied op die plaas van Dirk Spaargaren. Die leerders ontvang verskeie lesings tydens die kursus wat onder andere die Bonsmara stelsel en BLUP dek. Dan is daar ook ‘n praktiese component waar diere in die kraal bespreek word en leerders word dan ook op hul praktiese waarnemingsvermoe beoordeel.








