Middelburg Karkas Beoordeling en Boeredag
Bonsmara SA was betrokke saam met Obaro by die karkasbeoordelings kursus wat aangebied is in Middelburg, Mpumalanga.
Daar is baie fokus geplaas op die voordele wat karkaskompetisies het vir die bedryf en hoe dit die boer kan help om beter diere te selekteer met die oog op winsgewendheid van diere wat geslag word. Chris Boshoff van Boshoff Bonsmaras het uitstaande diere verskaf vir die praktiese bespreking van teelbulle.
Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!