Bonsmara SA
PreviousNext
1234
  • Home
  • Bonsmara Society
    • Mission & Vision
    • The Role of Bonsmara
    • Bonsmara Council & Personnel
    • Breeders
    • Clubs
    • Membership
  • Bonsmara Breed
    • Standards & Rejection Codes
    • Bonsmara Manual
    • Bonsmara Comprehensive Guide
    • AI Bulls
  • Auctions & Events
    • Auctions & Events
    • Sale Catalogues
    • Statistics
  • News and Publications
    • News
    • Articles
    • Bonsmara – Die Rooi Ras
  • Gallery
  • Contact Us
  • Search
  • Menu Menu

Nasionale Veiling en Die Rooi Ras geleentheid

June 28, 2018/0 Comments/in Bonsmara in the News, Society News /by ooweboo

Nasionale Veiling en Die Rooi Ras geleentheid

Die jaarlikse Bonsmara funksies het begin alreeds op die Dinsdag met die ras se jaarlikse algemene jaarvergadering en kommunikasie oggend vir telers. Soos altyd was dit uitstekend bygewoon met meer as 100 stoete wie se telers teenwoordig was. Tydens die jaarvergadering is mnr. Hennie Coetzee as die nuwe voorsitter verkies en mnre Nick Serfontein en Justin Stirk nuut tot die raad verkies.

Die Woensdag was weer oop vir die wye publiek met uitstekende sprekers wat Die Rooi Ras Geleentheid afgeskop het. Mev. Annie Coetzee het ‘n motiveringspraatjie gegee wat veral gefokus het oor hoe positiewe denke ‘n besigheid en die besluitneming kan bevoordeel. Jan de Jong het ‘n oorsig gegee oor die stand van die Suid Afrikaanse veebedryf en hoe die Bonsmara genootskap en ras ten tye van baie veranderinge dit steeds regkry om ‘n leier vir die bedryf te wees. Nick Serfontein en Hendrik van Pletzen het ook praatjies gelewer namens die Sernick Groep en Voermol onderskeidelik wat hoofborge was tydens die Geleentheid. Albert Loubser van Plaasmedia het ook Johnsson Hempde aan die nuutverkose voorsitter mnr. Hennie Coetzee oorhandig.

Om 12h00 het die Bonsmara SA Nasionale Vroulikedier Veiling afgeskop.

Die nasionale veiling het uitstekende pryse behaal met rekords wat gespat het vir Bonsmara vroulike diere op ‘n veiling. Top pryse is deur alle telers behaal en die belangstelling in kwaliteit vroulike diere het net weer beyws dat Bonsmaras in groot aanvraag is in die veebedryf.

Share this entry
  • Share on Facebook
  • Share on Twitter
  • Share on WhatsApp
  • Share on Pinterest
  • Share on LinkedIn
  • Share on Tumblr
  • Share on Vk
  • Share on Reddit
  • Share by Mail
https://bonsmara.co.za/wp-content/uploads/2018/06/6.-Rooigeleentheid-2-495x400.jpg 400 495 ooweboo https://bonsmara.co.za/wp-content/uploads/2019/07/New-Logo-Bonsmara-white_-300x181.png ooweboo2018-06-28 07:13:162019-03-15 11:17:52Nasionale Veiling en Die Rooi Ras geleentheid
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply Cancel reply

You must be logged in to post a comment.

EVENTS

UP GEORGE FARMS – VIEWING DAY – WASBANK

June 30 @ 8:00 am - 5:00 pm

BONSMARA COUNCIL – MEETING – LADY GREY

July 5 @ 8:00 am

BONSMARA COUNCIL – MEETING – LADY GREY

July 6 @ 8:00 am - 5:00 pm

DISCO BONSMARAS – INLIGTINGSDAG – ADDO

July 8 @ 8:00 am - 5:00 pm

P F SCHEEPERS – ZINABOS – INLIGTINGSDAG – FOURIESBURG

August 4 @ 8:00 am - 5:00 pm

BREEDERS FORUM (GERMAR BONSMARAS) – TRAINING – REDDERSBURG

August 23 @ 8:00 am - August 24 @ 5:00 pm

BONSMARA COUNCIL – MEETING – BLOEMFONTEIN

October 18 @ 8:00 am - 5:00 pm

BONSMARA COUNCIL – MEETING – BLOEMFONTEIN

October 19 @ 8:00 am - 5:00 pm

BONSMARA OFFICE CLOSES

December 15 @ 8:00 am - 5:00 pm

 

View Events
© Bonsmara SA | Website Design by OOWEBOO Web Engineers
Wagpos 2018 Vryburg Show
Scroll to top