Winton Boerevereniging Boeredag
Winton Boerevereniging Boeredag
Bonsmara SA was vroeg saam met die Kalahari Bonsmara Klub by die Winton Boerevereniging buite Dibeng se Landbou dag. Die dag het baie besoekers gelok en dit was ‘n uitstekende geleentheid om sam met die boere van die Kalahari die dag te kon geniet. Dankie aan Karen en Hennie Wessels van Rindro Bonsmara stoet vir al die reëlings. Dankie ook aan Harry Spengler van Kortkloof Bonsmaras vir die diere wat uitgestal word.
Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!