Nampo 2018
Nampo
Nampo Oesdag was soos altyd weer ‘n hoogtepunt op die landboubedryf se kalender vir die eerste deel van 2018. Daar was weer duisende besoekers deur die loop van die week deur die veekompleks met baie besoekers wat tegniese vrae beantwoord wou he sowel as mede telers, kommersiele telers en belangstellendes wat vir hulle van die uitstekende Bonsmara klere, belde, baadjies, hoedens ens. wou aankoop. Nampo bly ‘n toonvenster vir die ras en soos altyd was die Bonsmara stal ‘n miernes van bedrywighede.
Dankie baie aan Neels de Villiers van Fuz Bonsmaras vir die pragtige diere wat uitgestal was.
Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!