ALFA 2019
ALFA 2019 was weereens druk besig met ‘n program wat baie uit die veebedryf betrek het. Die skou se uitleg was hierdie jaar baie goed en veral die SA Stamboek funksies het baie besoekers gelok. Dankie aan Sernick Bonsmaras vir die beskibaar stelling van diere wat op uitstalling was.