Bonsmara SA
PreviousNext
  • Home
  • Bonsmara Society
    • Mission & Vision
    • The Role of Bonsmara
    • Bonsmara Council & Personnel
    • Breeders
    • Clubs
    • Membership
  • Bonsmara Breed
    • Standards & Rejection Codes
    • Bonsmara Manual
    • Bonsmara Comprehensive Guide
    • AI Bulls
  • Auctions & Events
    • Auctions & Events
    • Sale Catalogues
    • Statistics
  • News and Publications
    • News
    • Articles
    • Bonsmara – Die Rooi Ras
  • Gallery
  • Contact Us
  • Search
  • Menu Menu

Bosveldklub Vleisbeesinligtingsdag

October 4, 2019/in Bonsmara in the News

Die Bosveldklub het ‘n baie leersame vleisbeesinligtingsdag aangebied. Daar was ongeveer 30 boere teenwoordig by die dag. Koos van der Ryst, voorsitter van die nasionale RPO, het ‘n praatjie gelewer oor die stand van sake in die rooivleisbedryf. Wandile Sihlobe van Agbiz het toe ‘n oorsig gegee oor die ekonomie van die land en watter impak boere kan verwag met skommelinge in die politiek. Danie Olivier van Hotvoor Bonsmaras het bestuurswenke vir ‘n funksionele doeltreffende koiekudde gedeel en toe ook diere bespreek in die ring. Ons bedank ook vir Hannes Beneke van Beneke Bonsmaras wat diere vir die dag beskikbaar gestel het.

Share this entry
  • Share on Facebook
  • Share on Twitter
  • Share on WhatsApp
  • Share on Pinterest
  • Share on LinkedIn
  • Share on Tumblr
  • Share on Vk
  • Share on Reddit
  • Share by Mail
https://bonsmara.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Bosveldklub-Inligtingsdag-2.jpg 3096 4128 Bonsmara Admin https://bonsmara.co.za/wp-content/uploads/2019/07/New-Logo-Bonsmara-white_-300x181.png Bonsmara Admin2019-10-04 14:59:502019-10-04 14:59:50Bosveldklub Vleisbeesinligtingsdag

EVENTS

LA FRANCE BONSMARAS – PRODUKSIE -WINBURG

July 10 @ 11:00 am - 5:00 pm

KORTKLOOF & SPENGLER BONSMARAS – PRODUKSIE – KURUMAN

July 10 @ 11:00 am - 5:00 pm

FERRERO BONSMARAS – PRODUKSIE – HARRISMITH

July 15 @ 11:00 am - 5:00 pm

EG BEEF BULL SALE – PRODUCTION – SWARTBERG

July 15 @ 11:00 am - 5:00 pm

OPTIMUM BONSMARAS (VRYHEID)- PRODUKSIE

July 16 @ 11:00 am - 5:00 pm

BOSCHOEK BONSMARAS – PRODUKSIE – BELA-BELA

July 18 @ 11:00 am - 5:00 pm

ANKO BONSMARAS – PRODUKSIE – VRYBURG

July 23 @ 11:00 am - 5:00 pm

HANZYL BONSMARAS – PRODUKSIE – DEWETSDORP

July 23 @ 11:00 am - 5:00 pm

KZN BONSMARA CLUB – PRODUCTION – MOOIRIVER

July 24 @ 11:00 am - 5:00 pm

 

View Events
© Bonsmara SA | Website Design by OOWEBOO Web Engineers
BKB African Livestock ExpoALFA 2019
Scroll to top